Muller Terblanche & Beyers

Muller Terblanche & Beyers Providing exceptional legal services for more than 130 years.

We strive to provide practical and efficient solutions to the legal and commercial challenges facing our clients.

Flowers? Booked.Venue? Booked.Dress? Sorted.Prenup? It might not be the most romantic item on your checklist — but it’s ...
14/04/2026

Flowers? Booked.
Venue? Booked.
Dress? Sorted.

Prenup?

It might not be the most romantic item on your checklist — but it’s one of the most important.

We’ll keep it simple, clear, and stress-free.

Contact us on 023 348 6000 or [email protected] to arrange a consultation with one of our professionals.

Ons is ongelooflik trots om te deel dat ons  kandidaat-prokureur, Nicole Steyn, hierdie week haar LLB-graad ontvang het....
10/04/2026

Ons is ongelooflik trots om te deel dat ons kandidaat-prokureur, Nicole Steyn, hierdie week haar LLB-graad ontvang het.

Hierdie prestasie is ’n bewys van haar harde werk, deursettingsvermoë en toewyding tot die regspraktyk. Ons is bevoorreg om haar deel van die span te hê en sien uit na alles wat nog voorlê in haar loopbaan.

Baie geluk, Nicole — ons vier saam met jou!

Mag hierdie Paasfees vir elkeen ’n tyd van vrede, hoop en seën wees. Ons wens al ons personeel en kliënte ’n wonderlike ...
03/04/2026

Mag hierdie Paasfees vir elkeen ’n tyd van vrede, hoop en seën wees. Ons wens al ons personeel en kliënte ’n wonderlike Paasfees toe.

🐰 Klein gebare, groot glimlagte. 💛Dankie aan National Institute for the Deaf - Worcester, South Africa Elderly Care dat ...
02/04/2026

🐰 Klein gebare, groot glimlagte. 💛
Dankie aan National Institute for the Deaf - Worcester, South Africa Elderly Care dat ons deel kon wees van ’n baie spesiale oggend.

21/03/2026

Gelukkige Menseregtedag 🇿🇦
Vandag herinner ons onsself aan die waarde van menswaardigheid, gelykheid en geregtigheid vir almal.

Koop, verkoop of ontwikkel u eiendom?Ons ervare span bied kundige leiding met elke stap van u eiendomstransaksie.Ons kun...
23/02/2026

Koop, verkoop of ontwikkel u eiendom?
Ons ervare span bied kundige leiding met elke stap van u eiendomstransaksie.

Ons kundigheid in eiendomsreg sluit die volgende in:
• Oordragte en verbandregistrasies
• Huur- en notariële ooreenkomste
• Hersonering, onderverdeling en dorpsontwikkelings
• Alle ander aspekte van transportreg

Kontak ons vir betroubare advies en professionele hantering van u eiendomstransaksies.

023 348 6000 | [email protected]

To our Muslim clients, colleagues and friends, we wish you a blessed month of reflection, peace and happiness.Ramadan Ka...
20/02/2026

To our Muslim clients, colleagues and friends, we wish you a blessed month of reflection, peace and happiness.
Ramadan Kareem

Gister het ons die dag van liefde saam gevier en soos altyd was dit baie pret.Ons wens al ons kliënte en kollegas ’n pra...
14/02/2026

Gister het ons die dag van liefde saam gevier en soos altyd was dit baie pret.

Ons wens al ons kliënte en kollegas ’n pragtige Valentynsdag toe.❤️

Uitstaande skuld beinvloed kontantvloei, groei en gemoedsrus. Ons help besighede met die invordering van uitstaande skul...
12/02/2026

Uitstaande skuld beinvloed kontantvloei, groei en gemoedsrus.

Ons help besighede met die invordering van uitstaande skuld — sodat u kan fokus op wat regtig saak maak: u besigheid.

Kontak ons vir professionele, doeltreffende skuldinvorderingsoplossings.

023 348 6000 | [email protected]

23/01/2026

In ons vorige plasing het ons vir Nicole as kandidaatprokureur by die MTB-span bekend gestel. Hierdie kort video gee nou die geleentheid om haar ’n bietjie beter te leer ken.

Nicole deel meer oor haarself, haar belangstellings buite die kantoor, en die persoon agter die professionele rol.

Ons nooi u uit om te kyk en haar beter te leer ken.

16/01/2026

POV: Friday energy!
Have a good one!

Ons is trots om Nicole Steyn as kandidaatprokureur vir 2026 by die MTB-span te verwelkom.Nicole is van Piketberg, waar s...
12/01/2026

Ons is trots om Nicole Steyn as kandidaatprokureur vir 2026 by die MTB-span te verwelkom.

Nicole is van Piketberg, waar sy gematrikuleer het, en het daarna haar studies aan die NWU in Potchefstroom voortgesit.

Wanneer sy nie besig is met regsake nie, geniet Nicole dit om die natuur te verken op nuwe staproetes, tyd saam met vriende en familie deur te bring, te kamp en braai, nuwe disse uit te toets, te oefen — en natuurlik om ’n wynplaas of twee te ontdek 🍷

Nicole, ons wens jou alles van die beste toe vir hierdie nuwe hoofstuk.

Welkom by die span!

Address

66 Church Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Friday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:30

Telephone

+27233486000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Muller Terblanche & Beyers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Muller Terblanche & Beyers:

Share

Category