Doman & Kogler Prokureurs

Doman & Kogler Prokureurs Hermie Doman - Prokureur, Notaris en Aktebesorger, met 25 jaar ondervinding. Vanaf 1990 tot 2013 praktiseer hy in vennootskap as prokureur. Bv.

Spesialiseer in eiendomsaangeleenthede, boedels, testamente en huweliksvoorwaardeskontrakte. PROKUREUR * NOTARIS * AKTEBESORGER

Hermie Doman was 13 jaar in diens van Justisie as Staatsaanklaer en Landdros. Sy vakgebied is hoofsaaklik enige aangeleentheid wat in verband staan met eiendom. koopkontrakte van plase en dorpseiendomme, oordragte van plase en dorpseiendomme, onderverdeling van eiendomme

, konsolidasies en die omskepping van woonstelblokke in deeltitel skemas. Hermie is toegelaat as prokureur, notaris en transportbesorger. Deel van sy vakgebied is testamente, bestorwe boedels en as notaris is huweliksvoorwaardeskontrakte deel van die dienste wat die firma bied. Hy glo dat as hy praktiseer soos tans die geval is - hy makliker by kliënte se behoeftes kan aanpas en in staat is om nog 'n beter diens te lewer. Sy groot belangstelling is eiendom. Enigiemand is welkom om enige eiendomstransaksies of voorgenome eiendomstransaksies met hom te kom bespreek en die nodige bystand en hulp sal verleen word. Eiendomstransaksies is dikwels die grootste finansiële transaksie vir meeste mense in hul leeftyd. Dit is dus noodsaaklik dat u van kundige diens gebruik moet maak om te verseker dat u eiendomstransaksie se risiko vir finansiële nadeel beperk word.

Address

49 Riebeeck Street
Worcester
6850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doman & Kogler Prokureurs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Doman & Kogler Prokureurs:

Share