Stofberg Attorneys Worcester

Stofberg Attorneys Worcester Through Stofberg Attorneys, Christelle Swart has been rendering legal services for almost two decade

Ons kantoor sluit vandag en heropen op 6 Januarie 2025. Ons wens u n vredevolle Kerstyd toe en indien u weggaan, reis ve...
20/12/2024

Ons kantoor sluit vandag en heropen op 6 Januarie 2025. Ons wens u n vredevolle Kerstyd toe en indien u weggaan, reis veilig en rus lekker uit. Dankie vir u ondersteuning.

14/04/2024
03/03/2024

Einde 2023 is n uitspraak in die Hooggeregshof gegee dat jy kan aanspraak maak op bates al is jy buite gemeenskap van goedere getroud, met uitsluiting van die aanwasbedeling. As jy meer hieroor wil weet, kontak ons kantoor vir n afspraak

09/11/2023

Daar is baie onlangs wysigings in die Kinderwet aangebring.Daar kan nou by die kinderhof aansoeke gebring word om 'n voog/voogde aan te wys vir minderjarige kinders. Dit kon altyd net in die Ho"e Hof gedoen word. Vir verdere inligting of afsprake kan u ons kantoor kontak by 0233425028

Die jaar is byna op sy einde en Stofberg Prokureurs het reeds beplan vir 2023. Ons gaan werkswinkels begin voortsit waar...
01/12/2022

Die jaar is byna op sy einde en Stofberg Prokureurs het reeds beplan vir 2023. Ons gaan werkswinkels begin voortsit waarin ons mense wil help en ondersteun wie deur 'n egskeiding gaan. Die proses van egskeiding sal bespreek word, asook aspekte met betrekking tot minderjarige kinders. Die effek van egskeiding sal bespreek word, asook hoe jy dit so effektief moontlik kan hanteer. Die eerste werkswinkel sal op 11 Februarie 2023 plaasvind. Die koste beloop R1000. Bespreek solank hou plek by 0233425028, want ons wil die groepe klein hou sodat daar aandag aan elke persoon gegee kan word.

09/09/2022
15/05/2022

Voorheen kon n saamleefmaat nie 'n eis instel teen n boedel vir onderhoud nie.Desember 2021 het die Konstitusionele hof uitspraak gelewer dat dit ongrondwetlik is. So 'n eis kan ingedien word, maar daar is sekere bewyse wat gelewer moet word,bv daar moet bewys gelewer word dat die party as "getroudes" geleef het en dit ook so na buite bekend was en dat die oorledene wel die persoon onderhou het. Boedels wat reeds afgehandel was toe die uitspraak gelewer is nie hier van toepassing. Vir meer inligting kan u ons kantore kontak by 0233425028

22/09/2021

In terme van die Popi (Protection of Private Information) Act, moet elke persoon toestemming gee dat hulle persoonlike inligting gestuur word by n kantoor of onderneming.Daar moet aan die persoon bevestig word watter inligting gestoor word en waarvoor dit aangewend gaan word. Die inligting moet veilig bewaar word en geensins ter insae wees van enigiemand wie nie daarmee werk nie. Spesiale sekuriteitsmaatreels moet ingestel word vir inligting gestoor op rekenaars en servers. Die rede is dat privaatinligting nie misbruik kan word deur agentskappe, kriminele en ander organisasies nie.

30/06/2021

Beantwoord asb die volgende 2 vrae:
1.Wil u deel van die groep wees?
2.Onderneem u om nie die ander persone op hierdie blad se persoonlike inligting met ander te deel nie?
Indien die antwoord ja is, kan u op die groep bly, indien u antwoord Nee is verlaat asb die blad vir almal se veiligheid.Die vrae word gevra itv die POPI Wet wat van more in werking is

Address

25 Adderley Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27233425028

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stofberg Attorneys Worcester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Stofberg Attorneys Worcester:

Share