06/04/2017
VERBLYFREG
DIE AFHANKLIKES MAG OP DIE PLASE WOON
Kragtens die wysigingswetsontwerp op die uitbreiding van sekerheid van verblyfreg (Esta), is die definisie van familie nou as volg:-
n bewoner se gade en of gemenereggade.
n bewoner se kinders, insluitend aangenome kinders, pleegkinders en kleinkinders.
n bewoner se ouers en grootouers wat afhanklik is van hom of haar en wat saam met die bewoner op die grond bly.
n afhanklike word gedefineer as n familielid wat die bewoner wetlik verplig word om te onderhou.