A Van Der Bank Attorneys

A Van Der Bank Attorneys For all Legal assistance
Business Rescue Proceedings. Deceased Estates. Debt Collection. Maintenance. Labour Law.

21/09/2022
23/04/2014

Verbruikers wat onder skuld toegegooi is en wie se swak betalingsrekords op die eerste April van kredietburo's se swartlyste verwyder is, kan nog verdere verligting verwag - 'n algehele verbod op die insameling van ou skuld. Die nasionale krediet-wysigingswet is deur die nasionale vergadering goedgekeur, wat beteken dat dit binnekort in wetgewing vervat sal word. Dit sal dit onwettig vir skuldeisers maak om skuld wat ouer as drie jaar is in te vorder. Die bestuurshoof van Debt Rescue - Neil Roets - sê banke en mikro-leners sal dus nie meer opgehoopte skuld aan invorderings-ondernemings teen afslagtariewe kan verkoop om met die proses voort te gaan nie. Die adjunk-krediet-ombudsman - Deana Steyn - het nietemin gewaarsku dat die nuwe wetgewing krediteure meer agressief sal maak om onbetaalde skuld in te vorder.

06/03/2014

Ouch. Big ouch.

25/02/2014

Die Noord-Gautengse hooggeregshof het Dinsdag 'n aansoek deur mediagroepe om die moordverhoor van Oscar Pistorius uit te saai, goedgekeur.

24/02/2014

Indien iemand in die toekoms deur SKULDINVORDERAARS Aanhoudend gepla en gedreig word (verval die skulde wat lankal verjaar het) kan jul gerus die volgende email copy en paste en vir hul stuur:

I refer you to communications dated ____ and address your demand as follows:
You are requested to provide the following proof of indebtedness, by return of post, failing which I will have no alternative but to report you to Uniforum for harassment.

1. the Wet ink contract;
2. proof of my signature on any document;
3. statements with the payment history provided by the alleged creditor only;

Should the alleged debt date back longer than three years, you are contravening the Law in terms of the Debt Collections Act.

No further correspondence will be entered into with yourselves and I view this matter as now finalized.

12/02/2014

Dit lyk asof mense deesdae eise kan instel teen enigiemand, vir enigiets. Hier is vyf vreemde hofsake teen groot handelsname.

12/02/2014

Die atleet Oscar Pistorius, wat teregstaan op ’n aanklag van moord, het buite die hof geskik met ’n vrou wat hom van aanranding beskuldig het.

11/02/2014

Die sogenaamde Waterkloof-vier is Dinsdag oggend op parool vrygelaat.

05/02/2014

'n Vrou wat skuldig bevind is van aanranding nadat sy haar man se testikels so hard gegryp het dat hy steke moes kry, se vonnis is verminder.

Nou dis nou hoe jy dit doen!
07/01/2014

Nou dis nou hoe jy dit doen!

Click to Enlarge... write a comment or recaption!

01/12/2013

A mother was given a caesarean section while unconscious - then social services put her baby into care

Address

10 Hobhouse
Vanderbijlpark
1911

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when A Van Der Bank Attorneys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to A Van Der Bank Attorneys:

Share