Soné Kruger Prokureurs

Soné Kruger Prokureurs Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Soné Kruger Prokureurs, Legal Service, 9 Murray Avenue, Upington.

We are a Boutique Law Firm who offers the following services- Civil Litigation, Conveyancing, Estates and Trusts, Divorces, Debt collections, Drafting of Contracts, Maintenance matters and more.

Ons kantore is oop by ons nuwe adres te Murray Laan 9, Upington. Ons sien uit daarna om ons kliënte van diens te wees by...
02/03/2026

Ons kantore is oop by ons nuwe adres te Murray Laan 9, Upington.

Ons sien uit daarna om ons kliënte van diens te wees by ons nuwe kantore!

Kom maak gerus 'n draai.

07/01/2026

Ons kantore is oop vir 2026.

Ons wens al ons kliënte 'n voorspoedige nuwe jaar toe.

Ons het ook baie opwindende nuwe verwikkelinge wat eersdaags plaasvind. So, hou hierdie spasie dop!

Geagte KliënteNeem asb kennis dat ons kantore vandag om 12:00 gesluit het. Ons heropen weer op 7 Januarie 2026 om 08:00....
12/12/2025

Geagte Kliënte

Neem asb kennis dat ons kantore vandag om 12:00 gesluit het. Ons heropen weer op 7 Januarie 2026 om 08:00.

Indien daar 'n noodgeval is, is u welkom om Soné Kruger te skakel op 083 656 3669.

Ons wens ons kliënte 'n geseënde fees seisoen toe.

Beste KliënteNeem asb. kennis dat ons kantore sal sluit op 13 Desember 2024 om 12:00 vir die feesseisoen. Ons open weer ...
09/12/2024

Beste Kliënte

Neem asb. kennis dat ons kantore sal sluit op 13 Desember 2024 om 12:00 vir die feesseisoen.

Ons open weer op 6 Januarie 2025 om 08:00.

'n Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige Nuwejaar word aan al ons kliënte toegewens.

Dankie vir almal se getroue ondersteuning gedurende 2024.

29/10/2024

Liewe Kliënte

Ons ondervind tans probleme met ons landlyn en behoort dit vinnig opgelos te word.

Indien u nie deurkom na die kantoor toe nie, gebruik alternatiewelik 083 656 3669.

En ons naamborde is op!Ons kantore is geleë langs RV Elektries PTY Ltd se kantoor in Anton Lubowski Straat 40, Upington....
26/07/2024

En ons naamborde is op!

Ons kantore is geleë langs RV Elektries PTY Ltd se kantoor in Anton Lubowski Straat 40, Upington.

Baie dankie aan Inter Tekens vir julle goeie diens met die maak van die borde en besigheidskaartjies.

Address

9 Murray Avenue
Upington
8801

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27540650034

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Soné Kruger Prokureurs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Soné Kruger Prokureurs:

Shortcuts

Share

Category