JC Attorneys Law

JC Attorneys Law Saturdays open only by appointment
Public holidays open only by appointment

Civil & Criminal Litigation/Conveyancers/Realtor/Auctioneer/Tax/Wills & Estates/Labour Law/Commercial & Business Law/Bail Applications/Debt Collections/Family & Domestic Law/Divorce/Maintenance/ Children’s Matters/Property Law & Evictions/Building & NHBRC

22/10/2024

Neem asb kennis dat die blad gaan gesluit word.

Daar is wel n nuwe blad. Sluit aab aan.

Hier is die skakel:

https://www.facebook.com/profile.php?id=61567188295158&mibextid=ZbWKwL

Civil & Criminal Litigation/Conveyancers/Realtor/Auctioneer/Tax/Wills & Estates/Labour Law/Commercial & Business Law/Bail Applications/Debt Collections/Family & Domestic Law/Divorce/Maintenance/ Children’s Matters/Property Law & Evictions/Building & NHBRC

JOHAN CRONJE PROKUREURS & EIENDOMMEJohan Cronje Prokureurs kondig met trots aan dat die firma in samewerking met “Radio ...
15/10/2024

JOHAN CRONJE PROKUREURS & EIENDOMME
Johan Cronje Prokureurs kondig met trots aan dat die firma in samewerking met “Radio Fynbos”(Hessequa se eie eksklusiewe Radiostasie) elke Dinsdag om 11h00 ‘n insetsel sal lewer oor die reg in die algemeen en ‘n her-uitsending sal elke Maandag om 18h00 wees.
Die program se naam is “ Ken Jou Regte” met Johan Cronje Prokureurs en sal die publiek ook kan inskakel en deel neem met vrae oor kwelpunte of regskwessies.
Sekere onderwerpe sal weekliks aangeraak word en ander onderwerpe op versoek, waar daar ‘n behoefte deur die gemeenskap geïdentifiseer word.
SKAKEL GERUS IN EN NEEM DEEL!!
Hiermee is die onderwerpe vir die komende paar weke:
1. Oordragte van eiendomme en moontlike slaggate om na op te let.
2. Jou regte tydens arrestasie deur die SAPS en aansoeke vir vrylating op borgtog.
3. Kinder aangeleenthede.
4. Gesinsgeweld en Teisterings interdikte en bevele.
5. Skuld en skuldinvorderings.
ONTMOET ONS REGSPAN:
Johan Cronje: Prokureur – B.Comm LL.B./ NC Real Estate NQF5 & Diploma SA College of Auctioneers
Wilma Swarts: Prokureur – LL.B.
Karlien Uys: Prokureur & Aktevervaardiger – LL.B.
Jessica February: Prokureur – LL.B.
Danette van Schalkwyk: Kandidaat Prokureur – BA/BIuris/LL.B.
Corlia Fryer – Boedels/Testamente & Belasting
Anneke Oosthuizen – Praktyk Administrateur & Skuld Invordering

Kontak ons gerus met navrae en of voorstelle van wat u, die gemeenskap, graag oor sou wou gesels of meer van wil weet.
083 309 3894/082 802 3787

HUIS TE KOOPBergroosrylaan 31, Stilbaai Wes, Stilbaai.Kontak Johan Cronje vir meer inligting - 083 309 3894
08/10/2024

HUIS TE KOOP

Bergroosrylaan 31, Stilbaai Wes, Stilbaai.

Kontak Johan Cronje vir meer inligting - 083 309 3894

JC Attorneys Law028 754 1676083 309 3894JC Attorneys Law is gebaseer in Stilbaai, Heidelberg en Albertinia, verrig regsd...
08/10/2024

JC Attorneys Law
028 754 1676
083 309 3894

JC Attorneys Law is gebaseer in Stilbaai, Heidelberg en Albertinia, verrig regsdienste oor die hele Suid-Kaap. Johan Cronje Prokureur bied ‘n wye verskeidenheid regsdienste aan kliënte, insluitend in siviele litigasie, eiendomsoordragte, boedelbereddering, testamente, egskeidings, kommersiële kontrakte, strafhof-verskynings, onderhoudsake, invorderings en verkoop van eiendomme. Johan Cronje is verder ‘n gekwalifiseerde Afslaer.
Johan Cronje is ook ‘n geregistreede Belasting Praktisyn en dek ‘n wye veld tot indiening van Belasting opgawes, BTW opgawe en hanteer alle SARS relevante aangeleenthede.
Verdere dienste sluit in NHBRC registrasies, “Enrolements” van eiendomme, ens, WVF opgawes, Ongevallekommissaris aangeleenthede en vele meer.
Johan Cronje
B. Comm. LL.B. / NC Real Estate NQF5 /
Diploma S.A. College of Auctioneering
https://www.facebook.com/JC-Attorneys-Law-107978861098527
&Law

VEILING /AUCTIONOp die perseel: Tomlinsonsstraat nr 23, WitsandSaterdag, 28 September 2024 @ 11h00Afslaer:Johan Cronje 0...
25/09/2024

VEILING /AUCTION
Op die perseel: Tomlinsonsstraat nr 23, Witsand
Saterdag, 28 September 2024 @ 11h00
Afslaer:Johan Cronje 083 309 3894

Address

Stilbaai

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27833093894

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JC Attorneys Law posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to JC Attorneys Law:

Share