D5 Business Services Group

D5 Business Services Group Audit, Accounting, Consulting and Tax related services.

01/09/2026

πŸŒΈπŸ’š Baie dankie, Blomland Kleuterskool! πŸ’šπŸŒΈ

Baie dankie aan Blomland dat julle deel was van ons spesiale Lentedagviering! 🌷🍩

Ons waardeer julle deelname en is baie bly dat ons die geleentheid gehad het om die kinders se dag ’n bietjie soeter en vroliker te maak. 😊❀️

Dit was ’n groot plesier om hierdie spesiale dag saam met julle te vier!
D5BSG – Ons maak groei soet! 🍩🌱

🌸🍩 ’n Groot DANKIE van D5BSG! 🍩🌸Baie dankie aan al die skole wat deel was van ons Lentedag-pret! πŸŒ·πŸ’šDit was vir ons ’n gr...
01/09/2026

🌸🍩 ’n Groot DANKIE van D5BSG! 🍩🌸

Baie dankie aan al die skole wat deel was van ons Lentedag-pret! πŸŒ·πŸ’š

Dit was vir ons ’n groot voorreg om ’n bietjie ekstra soetigheid en vreugde aan die kinders se dag te bring. 😊🍩 Die glimlagte, opgewondenheid en vrolikheid het ons harte warm gemaak!

Ons is bly ons kon die kinders vir Lentedag ’n bietjie soet maak! 🌸❀️

Dankie aan elke skool, onderwyser en kind wat hierdie dag so spesiaal gemaak het.
D5BSG – Ons maak groei soet! πŸ’šπŸ©πŸŒ±

22/08/2026

Address

Levin And Steyn Building, 383 Ontdekkers Road
Roodepoort
1716

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when D5 Business Services Group posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to D5 Business Services Group:

Shortcuts

Share