28/07/2023
Ek sien vanoggend hierdie video vir die eerste maal, en my hart klop in my keel....
Die vraag wel spontaan en dringend in my gedagtes op, vir my maar ook vir jou vandag:
So, wat is my/jou verskoning waarom ek/jy nie dit kan doen wat in my/jou hart brand nie?
Ek/(Jy) is tot alles in staat deur CHRISTUS wat my/(jou) die krag gee.
Filipense 4:13
See why Simon Cowell calls this one of his favorite auditions of all time. Musa M***a brings an incredibly inspiring audition to the BGT stage.ยป Get The Amer...