05/04/2026
Welgedaan Pieter en Zander! Die "hidden gem" van/net buite Pretoria!!!
https://www.facebook.com/share/p/1CK6Vk7p2t/?mibextid=wwXIfr
Die manne het vanoggend bietjie vir Dawie en Charlene gaan kuier in die Ontbytsake ateljee. Kyk uit vir die uitsending eerskomende Saterdag 4 April 2026, waar hulle bietjie meer vertel van die .