Johan D Boning Attorneys

Johan D Boning Attorneys LEGAL ADVICE WITH REGARD TO DISCIPLINE IN THE WORKPLACE - DEFENDING EMPLOYEES OR APPOINTMENT OF CHAI CCMA CASES - UNFAIR DISMISSALS, MEDIATION AND ARBITRATIONS.

DISCIPLINE IN THE WORKPLACE - DEFENDING EMPLOYEES OR APPOINTMENT OF CHAIR PERSONS AND/OR EMPLOYER REPRESENTATIVE. CONVEYANCY. CIVIL CLAIMS AGAINST THE SAPS - UNLAWFUL ARREST, DETENTION ASSAULT. UNOPPOSED DIVORCES / DIVORCE MEDIATIONS. APPOINTMENT AS CURATOR AD LITEM / CURATOR BONIS.

03/10/2017

Skitterend..

24/09/2017

Inhegtenisneming en die gepaardgaande gevangesetting op ʼn Vrydagaand is nie die beste manier om ʼn naweek af te skop nie. Daar is dikwels verwarring oor nauurse borgtog wat buite die hof toegestaan kan word, en aan die ander kant borgtog toegestaan deur ʼn hof.

15/09/2017

Hierdie artikel is nie daarop gemik dat jy as leser die wet moet omseil nie, maar eerder deur die regte insig en agtergrondkennis verantwoordelike besluite te laat neem. Onthou, een drankie te veel kan jou en/of iemand anders se lewe drasties verander en/of selfs beëindig.

14/03/2017

Vraag: “Ek het byna drie jaar gelede geld aan ‘n sakevennoot geleen toe hy in geldelike moeilikheid was. Dit was nie ‘n massiewe bedrag nie, so ek het nie druk op hom gesit vir die geld nie. Hy het nou onlangs ‘n groot kontrak bekom en ek weet dinge gaan beter met sy besigheid. Toe …

11/02/2017

“Sowat 500 eerstejaars sluit vandag aan by ”

11/04/2016

Woon hierdie Vrydag, 15 April 2016, die VRA se Familiereg-seminaar by. Gaan nahttps://solidariteit.co.za/wp-content/uploads/2016/04/vra-seminaar.pdf vir meer inligting asook die aansoekvorm.

23/02/2016

Vraag: “Ons huur nou al vir ‘n paar jaar ‘n huis. Ek en my vrou het heelwat verbeterings aan die huis en tuin aangebring. Ek word nou verplaas en moet verhuis, maar wonder nou wat word van al die verbeterings aan die huurperseel. Mag ons dit saamneem of moet die verhuurder ons vergoed daarvoor?” Ant…

27/09/2015

Artikel 41(4) van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, wet 75 van 1997 (WBDV) bepaal kortliks dat ʼn werknemer wat onredelikerwys weier om ʼn werkgewer se aanbod as alternatief vir aflegging te aanvaar, nie op afleggingsloon geregtig is nie. Die vraag is: “Watter opsies hou hierdie artikel in vir…

14/03/2015

Hier kan jy vrae sien wat gereeld deur werknemers gevra word. Kies ‘n kategorie aan die regterkant of klik op ‘n vraag om die antwoord te sien.

22/01/2015

Hoe lank is proeftydperke by dienskontrak? Die lengte van ʼn werknemer se proeftydperk moet vooraf bepaal word deur die werkgewer. Die Wet gee egter nie riglyne oor hoe lank ʼn werknemer se proeftydperk moet of mag wees nie. Gedurende ʼn werknemer se proeftydperk is dit nodig dat die prestasie van die werknemer geevalueer word. ʼn Deel van hierdie evaluasie proses is om die werknemer in kennis te stel van die prestasie of standaard wat van hom of haar verwag word. ʼn Werknemer moet ook daarop gewys word indien sy of haar prestasie nie op standaard is nie. Die proeftydperk kan slegs verleng word indien die werknemer ʼn geleentheid gegun was om ʼn vertoë te rig waarom die proeftydperk nie verleng moet word nie en dit deur die werkgewer oorweeg was. Indien u egter ʼn vaste termyn dienskontrak geteken het beteken dit dat u slegs vir ʼn bepaalde tydperk aangestel word. Groete!

11/01/2014

Baie dankie aan almal vir jul ondersteunig en bydraes! Baie seen aan almal vir 2014! Mag dit vir julle n baie voorspoedige jaar wees!!

Address

Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27123235810

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Johan D Boning Attorneys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Johan D Boning Attorneys:

Share