04/06/2021
Hierdie is 'n mooi nuwe beweging. Dromerkindgedigte is trots om deel daarvan te wees. Mense ouer as 63 is soms nog meer as bekwaam om te werk, veral akademici. Indien jy saamstem, deel hierdie op jou tydlyn. Te veel bekwame en opgeleide mense (in die privaatsektor) word afgedank op grond van hulle ouderdom. As jy wil en kan werk, en as jou siel jonk voel, het niemand die reg om jou anders te laat voel nie. Kom ons staan saam teen diskriminasie đź’šđź–¤