Strydom Attorneys

Strydom Attorneys Buying or Selling made easy. Direct contact with Attorney, weekly report
Assisting first time clients,
Fees negotiable.

17/10/2016

Jou eiendom is uiteindelik verkoop!!
Watter kostes is vir JOU rekening? Jy het reg gelees, jy as verkoper moet die volgende kosts dra:
1. Elektriese / Gas Sertifikaat
2. Aggente Kommissie-maak seker dat die VAT ingesluit is!
3. Verband kansellasie kostes aan kansellasie prokureur.
4. Indien jynie vroeg tydig aan jou bank kennis gegee het nie (minstens 3 maande)word daar boete rente gehef!
5.Capital gains tax-konsulteer u boekhouer oor presies wanneer die bedrag betaal moet word (in welke SARS opgawe)

Agente neem aan jy weet van die kostes, maar as dit jou eerste eiendom is-hoe sal mens dan weet!

06/04/2016

Aandag al die Verkoper/eienaars.
Onthou u het die gebruiksreg in praktyk om die Oordrag prokureur van u keuse te nomineer in die koopkontrak! So beheer u ook die transaksie,
Baie agente dring aan om hulle prokureurs op hulle "paneel" te gebruik, maar dit bly jou as eienaar se keuse!!

Aan al die voornemende kopers, onthou u is verantwoordelik vir die Oordrag fooi, dis goed om te onderhandel en kwotasies te kry!!

Lekker week!

Address

22 Meander West Avenue, Boardwalk Meander Estate
Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Strydom Attorneys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Strydom Attorneys:

Share