27/05/2026
Dit is van kardinale belang om seker te maak jou bates word na jou dood verdeel volgens jou wens. Dit beskerm jou naasbestaandes teen onnodige finansiële- en administratiewe stres.
Kry vandag jou boedel in plek, deur die hulp van Scheepers & Aucamp Prokureurs te kontak by [email protected].