02/10/2026
https://www.facebook.com/share/p/1XyvyK95WE/
โIT IS TIME.โ Ja, tyd om diรฉ straatlig by ๐ฆ๐บ๐ถ๐๐๐๐ฟ๐ฎ๐ฎ๐ ๐ณ๐ฐ, ๐ฃ๐ผ๐๐ฐ๐ต๐ฒ๐ณ๐๐๐ฟ๐ผ๐ผ๐บ, reg te maak. Al meer as โn jaar dood, maar goed genoeg om โn stem vir โn โhelder toekomsโ aan te bedel.
Julle belowe die maan en sterre โ seker omdat ons dรกรกrop moet staatmaak vir lig. Die hele land gaan julle โregrukโ, maar โn straatlig is blykbaar โn gevorderde ingenieursprojek.
Vir die rekord: ek dra geen party se vlag nie en maak vir geeneen verskonings nie. My kritiek geld vir die hele spul. Ander logoโs, ander gesigte, dieselfde leรซ beloftes. ๐๐ถ๐ฒ ๐ฝ๐ฎ๐ฟ๐๐๐ธ๐น๐ฒ๐๐ฟ๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐๐ธ๐ถ๐น; ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฑ๐ผ๐ป๐ธ๐ฒ๐ฟ ๐ฏ๐น๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ๐๐ฒ๐น๐ณ๐ฑ๐ฒ.
Wie steeds glo sy kruisie gaan diรฉ spul skielik bekwaam en hardwerkend maak, leef in La-La-land. Daar werk die straatligte seker ook. Moenie jou tyd mors om elke verkiesing dieselfde leรซ beloftes vir โn nuwe begin aan te sien nie.
Ons hoop lรช nie by mense wat op ons koste sit en slaap nie. Maak eers die lig reg. Dan gesels ons oor die maan en sterre.
๐ฆ๐ผ๐ผ๐ฟ๐๐ด๐ฒ๐น๐๐ธ๐ฒ ๐๐ผ๐ผ๐ฟ๐ฏ๐ฒ๐ฒ๐น๐ฑ๐ฒ ๐ถ๐ป ๐ท๐๐น๐น๐ฒ ๐ผ๐บ๐ด๐ฒ๐๐ถ๐ป๐ด? ๐ฃ๐น๐ฎ๐ฎ๐ ๐ด๐ฒ๐ฟ๐๐ ๐ณ๐ผ๐๐ผโ๐ ๐ถ๐ป ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ธ๐ผ๐บ๐บ๐ฒ๐ป๐๐ฎ๐ฎ๐ฟ, ๐บ๐ฒ๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐๐๐ฟ๐ฎ๐ฎ๐๐ป๐ฎ๐ฎ๐บ ๐ฒ๐ป ๐ฑ๐ผ๐ฟ๐ฝ. ๐๐ผ๐บ ๐ผ๐ป๐ ๐ธ๐๐ธ ๐ต๐ผ๐ฒ ๐น๐๐ธ ๐ฑ๐ถ๐ฒฬ โ๐ต๐ฒ๐น๐ฑ๐ฒ๐ฟ ๐๐ผ๐ฒ๐ธ๐ผ๐บ๐โ ๐ฒ๐น๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐.