Abel Mulder en Seun prokureurs

Abel Mulder en Seun prokureurs Prokureurs,Boedeberrederaars,Taksateurs en Afslaers

30/04/2024

Testament, boedels, huis registrasies en alle litigasie! Ons spesialeer in registrasie van huise en boedels maar het dekades se ondervinding in litigasie. Meneer Mulder was 'n balju! Meneer Mulder het ook in die Meesterskantore gewerk. Hy is reguit, regverdig en baie goed met wat hy doen!

05/04/2022

Sukkel u met u geliefde se boedel? Ons kan help?

Onderhoud wat nie betaal word nie? Kontak ons asseblief!

Oordrag van eiendom ook!

Egskeiding, huurders wat geld skuld of net algemene litigasie?

Kontak ons vandag nog vir n afspraak op 0147175327/0147175328

Eerste konsultasie is R575. Ons het n kaart masjien beskikbaar en ons kantore is agter die distrik munisipaliteit in 46 Chris Hani straat

08/03/2022

Vir flinke professionele die s kontak ons vandag nog op 0147175327. Ons spesialiseer in boedelbereddering sowel as Eiendomme, en doen ook litigasie, invorderings, huurkontrak te en vele meer.

Address

46 Chris Hani
Nylstroom
0510

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:30

Telephone

+27147175327

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Abel Mulder en Seun prokureurs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Abel Mulder en Seun prokureurs:

Share