Kruger & Okes Attorneys

Kruger & Okes Attorneys Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kruger & Okes Attorneys, Divorce & Family Lawyer, 23 Kingsway, Nigel.

Since 1998 Kruger & Okes have provided the East Rand community with a variety of professional legal services, including advice on conveyancing, third party, divorce, criminal, commercial and deceased estate matters.

10/01/2026

Contact us today 011814 3444 or

Send us a message on WhatsApp 0796971524

Kruger & Okes Inc has a proud tradition of being the birthplace (so to speak) of the legal professional careers of a num...
22/10/2025

Kruger & Okes Inc has a proud tradition of being the birthplace (so to speak) of the legal professional careers of a number of attorneys over the years, with no less than 4 such attorneys now having established law practices in Nigel.

Marcé Minnie is the latest attorney to qualify through the offices of Kruger & Okes Inc. We are extremely proud of her hard work and dedication, and are confident that she will make a success of her career.

Marcé studied at the University of Potchefstroom, where she obtained her Bachelor of Law Degree (LLB) on the 21st of April 2022 as well as her Master of Laws in Criminal Law and Procedure (LLM) on the 27th of June 2023.

We are even more pleased to announce that Marcé will be staying on at Kruger & Okes Inc, and will help Kruger & Okes Inc ensure that we continue to provide Nigel and surrounding areas with the best possible legal services.

Nigel has a world champion!JP Okes represented South Africa at the World Master's Indoor Cricket championship, recently ...
22/11/2024

Nigel has a world champion!
JP Okes represented South Africa at the World Master's Indoor Cricket championship, recently held in Sri Lanka. Their team played against Australia in the finals and, in a very closely contested match, beat the Aussies to become world champions.Well done Jp and team South Africa

Congratulations Tracy Sharpley on being admitted as an attorney.  Tracey studied part time whilst working at Kruger and ...
13/11/2024

Congratulations Tracy Sharpley on being admitted as an attorney. Tracey studied part time whilst working at Kruger and Okes, this whilst she had to comply with very demanding working conditions each day as a conveyancing typist. We are extremely proud of her, and wish her all the best in her career as an attorney.

Nasionale T E S T A M E N T week. In Suid -Afrika is daar baie mense wat nie die erns en dringendheid van die aangeleent...
17/09/2024

Nasionale T E S T A M E N T week.

In Suid -Afrika is daar baie mense wat nie die erns en dringendheid van die aangeleentheid begryp nie.

By Kruger & Okes Prokureurs het ons die nodige kennis en kundigheid om te verseker dat jou TESTAMENT wettig is.

Skakel ons vir ʼn afspraak.
Kruger & Okes Attorneys

https://wa.me/qr/2Q2DQDTREGXZP1

Aan:  Nigel en sy mense.Die laaste 3 weke gaan daar nie ‘n dag verby nie, sonder dat ons hoor van nog iemand van Nigel w...
27/07/2021

Aan: Nigel en sy mense.

Die laaste 3 weke gaan daar nie ‘n dag verby nie, sonder dat ons hoor van nog iemand van Nigel wat deur Covid ons ontneem is. Ons is moeg gehuil en ons knieë is deurgebid. Natuurlik het ons hoop en geloof, maar ons bly mense met onbeantwoorde vrae en wat moeilik sin maak van dit wat om ons aangaan.

Namens Kruger & Okes wil ek my innige simpatie uitspreek teenoor al Nigel se inwoners wat geliefdes tydens hierdie pandemie verloor het. Ons kan nie help met die hartseer nie, maar ons kan help met die onsekerheid. In ‘n poging om Nigel se mense in hierdie moeilike tyd by te staan, gaan ons tot en met einde Augustus 2021 gratis konsultasies bied vir Nigel inwoners wat vrae het oor die opstel van testamente of die bereddering van boedels.

Inwoners wat belangstel om van die aanbod gebruik te maak, word uitgenooi om ons te skakel op (011) 814 3444, om ’n gepaste 30 minute konsultasie te reël. Ons sien daarna uit om julle te ontmoet, julle by te staan en op ons manier te help om enige onsekerheid aan te spreek.

JP Okes
Kruger & Okes Inc

Cois Kruger 10 Desember 1952 – 12 September 2020        Bedanking aan familie, vriende en kollegas.Aan ons geliefde en g...
01/10/2020

Cois Kruger
10 Desember 1952 – 12 September 2020
Bedanking aan familie, vriende en kollegas.
Aan ons geliefde en gewaardeerde families, vriende, kliënte en kollegas,

Dit is nou amper 3 weke terug wat Cois Kruger ons verlaat het.

Ons is vanaf Cois se dood deurentyd ondersteun deur familie, vriende, kliënte en kollegas.

Ons het die mooiste blomme ontvang en die mooiste boodskappe van ondersteuning en meegevoel.

Soos wat partykeer gebeur met die dood van geliefdes, het Cois se dood die mooiste in Kruger & Okes se uitgebreide familie van kliënte en kollegas uitgebring. Vir ‘n kort tydperk het ons almal vergeet van ons onderskeie uitdagings, en stilgestaan om afskeid te neem van Cois.

Vandag, aan die begin van die mooiste, mooiste maand, wil ek almal bedank vir julle ondersteuning die afgelope paar weke.

Natuurlik gaan ons vir Cois mis, maar ons dra saam met ons die mooiste, mooiste herinneringe van hom, en daarmee saam ook die mooiste herinneringe van almal wat ons in hierdie tydperk bygestaan het. Ons is julle almal opreg dankbaar daarvoor.

JP Okes en personeel van Kruger & Okes Prokureurs

Address

23 Kingsway
Nigel
1490

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:30

Telephone

+27118143444

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruger & Okes Attorneys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share