25/03/2022
Die o/16A dogters en hul afrigter, Juffrou Liné du Preez, wil graag die volgende borge bedank wat die toer vir hierdie span moontlik gemaak het: Pretorius Boerdery (Cornay en Elna Pretorius), GPC Brahmane (Gawie en Karolien Coetzee), Louis en Amanda Pretorius en Jan Buscop Prokureurs.
Dit word opreg waardeer !🤩