Blyth & Coetzee

Blyth & Coetzee Prokureurs: Ockert Olivier en Anzelle Laubscher

Kriminele werk, Kinderhof aangeleenthede, Arbeidsake, Siviele litigasie, Strafsake, Siviele eise, Boedels, Verbande, Koop en verkoop van eiendomme, Huur en verhuur van eiendomme, Egskeidings, Tersydestelling van vonisse, Skuld invordering, Administrasie, ens.

Die eiendom is geleë in die sentrale gebied van die oorspronklike Ladismith naby die ou kerkgeboue en huidige munisipale...
16/01/2016

Die eiendom is geleë in die sentrale gebied van die oorspronklike Ladismith naby die ou kerkgeboue en huidige munisipale kantore. Die gebou is aanvanklik in die tradisionele styl van dorpshuise van vroeë jare gebou met voor- en agterstoepe, groot vertrekke, dik mure en hoë plafon. Met verloop van tyd is beide stoepe toegebou en die huisarea vergroot na ongeveer 145 vk meter. Die gebou is in ‘n goeie toestand en onlangs geverf.

ONTWIKKELINGSGELEENTHEID: Die aantreklikheid van hierdie transaksie lê egter in die ontwikkelingsmoontlikhede van die perseel. Soos op die perseeluitleg aangedui, is die woonhuis en buitegeboue in die Noord-oostelike hoek van die erf geleë en los dit ‘n groot area oop vir die bou van woonsteleenhede of ‘n tweede huis. Die erf beslaan 1430 vk meter en is relatief plat wat amper geen grondwerke sou vereis nie. Die bou van addisionele wooneenhede kan gedoen word sonder enige verandering aan die bestaande konstuksies.

01/12/2015
Situated in the best part of Ladismith on a 1214 Sq Metre erf, this is a practically designed, well-constructed, 3 bedro...
01/12/2015

Situated in the best part of Ladismith on a 1214 Sq Metre erf, this is a practically designed, well-constructed, 3 bedroomed, 2 bathroom dwelling with large lounge, dining room, kitchen and semi-outdoor entertainment/recreation areas. The house has lots of living space as well as a general purpose room that could be used as a study or hobby area. In addition, it has a large kitchen-extended area which currently serves as a laundry. Because it is linked via sliding doors to a covered outside entertainment area, this space can be used for many other purposes. A large garage/workshop area has been added to the original 2-garage structure as can be seen on the attached plan. The building is placed far back on the stand to maximise the garden area and allow for an open view towards the Swartberg mountain range.
Please contact our office at 028 551 1020 for more details.
Click on the images to enlarge.

Huis in gesogde Ladismith woongebied. 1559 vk meter erf in still straat. Relatief onlangs gebou met moderne oop-plan eie...
30/06/2015

Huis in gesogde Ladismith woongebied. 1559 vk meter erf in still straat. Relatief onlangs gebou met moderne oop-plan eienskappe maar in tradisionele landbou-styl ontwerp. Gebou in puik toestand met egte Geelhout vloere. Uiters billike prys. Kontak die kantoor op 028 561 1020 vir meer besonderhede.

Click op foto om beeld te vergroot.

04/06/2015

Address

Ladismith
6655

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27285511020

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blyth & Coetzee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Blyth & Coetzee:

Share