Maureen Botha Real Estate

Maureen Botha Real Estate Our slogan says it all... "Simply The Best"

17/07/2026

🥩🏉 Is die braai gereël en jou biltong voorraad reg vir Saterdag se wedstryd? 🇿🇦

Hierdie rugbyseisoen verdien net die beste!

By 🆂︎🆃︎🅾︎🅴︎🆃︎🅱︎🆄︎🅻︎ Biltong kry jy:
🔥 Geelvet Biltong
🔥 Geelvet Droëwors
🔥 Wildsbiltong & Wildsdroëwors
🔥 Impala S***e
🔥 Heerlike Koekies

Kom maak jou voorraad vol en geniet elke oomblik van die rugby met die smaak van egte gehalte.

📍 227 Bell Drive, Noordheuwel, Krugersdorp

Goed, beter, BESTE biltong.

15/07/2026
Baie dankie aan Heidtman & Du Preez Prokureurs vir jul mildelike bydrae tot ons liefdadigheidsprojek asook aan elke pers...
14/07/2026

Baie dankie aan Heidtman & Du Preez Prokureurs vir jul mildelike bydrae tot ons liefdadigheidsprojek asook aan elke persoon wat vir ons koffiebekers geskenk het en byvoorbaat dankie aan elkeen wat nog bekers gaan bring.

Wel, wel.......... Soos almal se 'n WEN is' n WEN!!!!
11/07/2026

Wel, wel.......... Soos almal se 'n WEN is' n WEN!!!!

10/07/2026

🏉 Die Bokke speel. Die gees is hoog. Die happies moet gereed wees! 🇿🇦

Maak hierdie wedstrydnaweek een om te onthou met 🆂︎🆃︎🅾︎🅴︎🆃︎🅱︎🆄︎🅻︎ Biltong se premium Geelvet biltong en Droëwors – perfek vir elke kuier, braai en rugby-oomblik.

Kom maak betyds 'n draai en geniet net die beste gehalte, gemaak met trots en passie..

📍 227 Bell Dr, Noordheuwel, Krugersdorp
📞 078 474 7736

Stoetbul Biltong – Goed, beter, BESTE biltong.

08/07/2026

Can't choose just one flavour? You don't have to!

Our Fudge Munch 4-Pack gives you a taste of everything.

You get four ±3.5cm squares of pure, creamy bliss in one packet: Traditional, Chocolate, Caramel Biscuit, and Hazelnut Chocolate.

Keep them all to yourself or share them with someone special (if you are feeling generous)🤫.

📍Krugerdorp

WhatsApp to secure your order https://wa.me/message/QWGSOFMN2TKHO1

We do it with passion and pride!!
16/02/2026

We do it with passion and pride!!

Volgende week is dit weer sulke tyd😁
24/01/2026

Volgende week is dit weer sulke tyd😁

Address

54 Kouga Street, Noordheuwel
Krugersdorp
1739

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maureen Botha Real Estate posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category