29/03/2024
Hilde Eksteen, Krugersdorp, Gauteng, 1990
Ek is n Vrou, wat met 'n positiewe gesindheid en sprankelende persoonlikheid my dag aanpak met geloof, ambisie en selfvertroue probeer ek elke dag n verskil maak.
Sarie is n inspirasie en dien as n stem vir die hedendaagse Suid-Afrikaanse vrou.
Suid Afrika is propvol onontginde potensiaal en ons as Suid Afrikaaners, met ons deursettingsvermoë, is tot enige iets instaat.