17/01/2025
Nuwe jaar met nuwe geleenthede. Poste beskikbaar: 1. Jongdame 22 tot 26 vir ontvangs en moontlike ontwikkeling as litigasie sekretaresse. 2. Twee jongmans 23 tot 26, eie vervoer en vol energie. Gebou en omgewing is rokersvry, rokers sal dus moeilik aanpas. Kontak per Whatsapp 083 468 6402.