Trigon Executors and Estate Planners

Trigon Executors and Estate Planners Our primary focus at Trigon is to be pro-active. Webpage: www.trigonestate.co.za

Our services include setting up a proper Estate plan, preparing your last Will and Testament and ultimately ensuring peace of mind for you and your family when you are unable to speak for yourself. Our philosophy is to act as Estate Planners to individuals who require expert advice on the planning and ex*****on of their personal Wills and Estates,
We are passionate about the way your business is c

onducted and therefore see ourselves as YOUR ESTATE PLANNING PARTNERS. Our services include setting up a proper Estate Plan, preparing your Last Will and Testament, and ultimately ensuring peace of mind for you and your family, when you are unable to speak for yourself. We truly believe that it is our reputation, qualifications and expertise that sets us apart from our competitors, with an added focus on relationship, availability, help and support.

13/12/2024
“Daar is dus nou geen veroordeling vir dié wat in Christus Jesus is nie.”‭‭ROMEINE‬ ‭8‬:‭1‬ ‭AFR83
07/11/2024

“Daar is dus nou geen veroordeling vir dié wat in Christus Jesus is nie.”
‭‭ROMEINE‬ ‭8‬:‭1‬ ‭AFR83

Daar is dus nou geen veroordeling vir dié wat in Christus Jesus is nie.

““Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld...
06/11/2024

““Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie.”
‭‭JOHANNES‬ ‭14‬:‭27‬ ‭AFR83

“Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie.

“'n Pelgrimslied. Van Dawid. Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon!”‭‭PSALMS‬ ‭133‬:‭1‬ ‭AFR83
05/11/2024

“'n Pelgrimslied. Van Dawid. Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon!”
‭‭PSALMS‬ ‭133‬:‭1‬ ‭AFR83

'n Pelgrimslied. Van Dawid. Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon!

“Verder, broers, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat...
04/11/2024

“Verder, broers, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is – watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees – daarop moet julle julle gedagtes rig.”
‭‭FILIPPENSE‬ ‭4‬:‭8‬ ‭AFR83

Verder, broers, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is – watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees – daarop m

“Sorg dat niemand 'n ander mens kwaad vir kwaad vergeld nie. Beywer julle liewer altyd vir die belange van julle medegel...
03/11/2024

“Sorg dat niemand 'n ander mens kwaad vir kwaad vergeld nie. Beywer julle liewer altyd vir die belange van julle medegelowiges en van alle mense.”
‭‭1 TESSALONISENSE‬ ‭5‬:‭15‬ ‭AFR83

Sorg dat niemand 'n ander mens kwaad vir kwaad vergeld nie. Beywer julle liewer altyd vir die belange van julle medegelowiges en van alle mense.

“Ek doen 'n beroep op julle almal, broers, in die Naam van ons Here Jesus Christus, om eensgesind te wees. Daar moet gee...
02/11/2024

“Ek doen 'n beroep op julle almal, broers, in die Naam van ons Here Jesus Christus, om eensgesind te wees. Daar moet geen verdeeldheid onder julle wees nie. Julle moet een wees in dieselfde gesindheid en met dieselfde oortuiging.”
‭‭1 KORINTIËRS‬ ‭1‬:‭10‬ ‭AFR83

Ek doen 'n beroep op julle almal, broers, in die Naam van ons Here Jesus Christus, om eensgesind te wees. Daar moet geen verdeeldheid onder julle wees nie. Julle moet een wees in dieselfde gesindheid

“Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed...
01/11/2024

“Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde.”
‭‭1 JOHANNES‬ ‭1‬:‭7‬ ‭AFR83

Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde.

“As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het, wat is die mens dan ...
31/10/2024

“As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het, wat is die mens dan dat U aan hom d**k, die mensekind dat U na hom omsien?”
‭‭PSALMS‬ ‭8‬:‭4‬-‭5‬ ‭AFR83

As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het, wat is die mens dan dat U aan hom d**k, die mensekind dat U na hom omsien?

Address

3 Judy Place, 23 Clew Street
Krugersdorp
1752

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27119555112

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trigon Executors and Estate Planners posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Trigon Executors and Estate Planners:

Share