Esmé Coetzer Attorneys

Call Directions Contact the practice

Esmé Coetzer Attorneys Attorneys | Conveyancers | Notaries

Trusted legal partners in property.

We specialise in conveyancing, real estate law, and notarial services, with a dedicated focus on smooth, secure property transactions.

Wat beteken ñ goeie buurt vir jou? Wanneer ons mekaar groet met ñ nederige 'hallo', skep ons geleenthede om vertroue te ...
11/10/2026

Wat beteken ñ goeie buurt vir jou? Wanneer ons mekaar groet met ñ nederige 'hallo', skep ons geleenthede om vertroue te bou. ñ Buurt se waarde lê nie net in die huise se markwaarde en ligging nie, maar ook die verhoudings tussen die mense wat daar bly.

Wat beteken jou buurt vir jou?

Wat is JOU erfenis wat jy vir ander nalaat?
23/09/2026

Wat is JOU erfenis wat jy vir ander nalaat?

MOENIE AGTER DIE WIT KONYN AANHARDLOOP NIE… 🐇KEN EERDER DIE 3 BELANGRIKE TERME AANGAANDE TYE IN JOU KOOPKONTRAK:• Koopda...
21/09/2026

MOENIE AGTER DIE WIT KONYN AANHARDLOOP NIE… 🐇
KEN EERDER DIE 3 BELANGRIKE TERME AANGAANDE TYE IN JOU KOOPKONTRAK:
• Koopdatum
• 72-uur-klousule
• Opskortende voorwaarde

Wanneer die winde so waai soos dit nou daarbuite waai, dan herinner dit ons aan die lewe se winde wat soms so teen jou k...
05/09/2026

Wanneer die winde so waai soos dit nou daarbuite waai, dan herinner dit ons aan die lewe se winde wat soms so teen jou kan waai. Solank jou fondasie op Hom gebou is, kan die winde maar waai.

31/08/2026

In Suid-Afrika raak aanwysings soms deurmekaar... maar wanneer dit by jou droomhuis kom, hoef dit nie te wees nie. By Es...
26/07/2026

In Suid-Afrika raak aanwysings soms deurmekaar... maar wanneer dit by jou droomhuis kom, hoef dit nie te wees nie. By Esmé Coetzer Properties lei ons jou met kennis, eerlikheid en vertroue – tot by die voordeur van jou nuwe tuiste. 🏡❤️


Esmé Coetzer Daniëlle Janse van Rensburg Unlocked by Dani J Charmaine van Blerk Theresa Potgieter

                   #
23/07/2026

#

Ons span by Esmé Coetzer Prokureurs en Eiendomme word deur dit wat om ons aan die gebeure is, veral op sportgebied, geïn...
18/07/2026

Ons span by Esmé Coetzer Prokureurs en Eiendomme word deur dit wat om ons aan die gebeure is, veral op sportgebied, geïnspireer.

Vertroue skep ñ verwagting. Jy weet wat jy gaan kry. Geen kortpaaie, geen slim praatjies. Daarom dat ons kan sê: "In the...
05/07/2026

Vertroue skep ñ verwagting. Jy weet wat jy gaan kry. Geen kortpaaie, geen slim praatjies. Daarom dat ons kan sê: "In the heart of TRUST... there is US".

Kliënte wat soveel moeite doen net om  dankie-te-sê, dit raak my aan. Ons het net die beste kliënte.
30/06/2026

Kliënte wat soveel moeite doen net om dankie-te-sê, dit raak my aan. Ons het net die beste kliënte.

Address

17 Dr Yusuf Dadoo Avenue, Wilkoppies
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 19:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 16:00

Telephone

+27185000209

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Esmé Coetzer Attorneys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Esmé Coetzer Attorneys:

Shortcuts

Share