Badenhorst Eiendomme

Badenhorst Eiendomme Assist in selling your property.

14/05/2025

N baie veilige skoon 1 slaapk meenthuis te huur met baie ingeboude kamerkaste,1 badkamer en aparte toilet,gangkas,oopplan sitk en eetk,kombuis met stoof en baie kaste,toesluit motorhuis en buitek of wask met aparte toilet,veilige toe courtyard en n lekker kuier stoep,Kontak Christa by 0835787074

05/05/2025

Pragtige Meenthuis met 1 slaapkamer, sitkamer, kombuis en badkamer te huur in goeie omgewing in Hennenman. Enige belangstelling en meer inligting kontak Christa 0835787074.

30/01/2025
18/07/2024

Baie oulike huurhuise beskikbaar.Kontak my gerus vir navrae by 0769580963.

27/04/2024
24/04/2024

Ruim 3-slaapkamerhuis met bachelor's woonstel te koop in rustige omgewing.Kontak gerus vir Corné Knoetze by 0769580963 vir enige navrae.

VENTERSBURGIs jy opsoek na jou nuwe woning?Hierdie is die perfekte huis vir jou.Pragtige, ruim, 4-slaapkamer huis te huu...
23/01/2024

VENTERSBURG
Is jy opsoek na jou nuwe woning?
Hierdie is die perfekte huis vir jou.Pragtige, ruim, 4-slaapkamer huis te huur.
Sterk boorgat en watertenk op die erf.
Huis is goed beveilig en baie netjies.
Beskikbaar van 1 Junie 2024.
Kontak my gerus vir enige navrae.

Kontak my gerus vir navrae
18/01/2024

Kontak my gerus vir navrae

09/01/2024
Hierdie is die gebou waar jy jou drome kan laat waar word.Dit is ń gebou met soveel geleentheid.Dit kan gebruik word vir...
15/12/2023

Hierdie is die gebou waar jy jou drome kan laat waar word.
Dit is ń gebou met soveel geleentheid.Dit kan gebruik word vir van ń klerewinkel tot n slaghuis of koffiewinkel en soveel meer.

Die pragtige gebou is geleë in Ventersburg.

Kontak my Corné by 0769580963 vir nog foto's en navrae.

*Moenie jou drome uitstel nie* hierdie is die gebou vir jou.

Ruim huis te koop naby die hoërskool.Dubbel motorhuis en swembad..Kontak gerus vir Corné Knoetze by 0769580963vir navrae
13/09/2023

Ruim huis te koop naby die hoërskool.Dubbel motorhuis en swembad..Kontak gerus vir Corné Knoetze by 0769580963vir navrae

Address

40Steynstreet
Hennenman
9445

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27769580963

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Badenhorst Eiendomme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Badenhorst Eiendomme:

Share