13/07/2021
Het u geweet dat as u binne gemeenskap van goed of buite gemeenskap van goed met die insluiting van die aanwasbedeling getroud was en daar tydens die egskeiding nie met u huweliksmaat se pensioenbelang gehandel is nie, het u na die egskeidingsbevel verleen is, steeds 'n eis. Kom sien ons gerus sodat ons u behulpsaam kan wees met u eis. 'n Aanvanklike konsultasie van 15 minute is gratis.