Van Huyssteen & Associates - Deceased Estate Attorneys Cape Town

Van Huyssteen & Associates - Deceased Estate Attorneys Cape Town Van Huyssteen & Associates delivers a client experience beyond the letter of the law.

They provide insightful solutions and sound legal advice in the Administration of Deceased Estates, Drafting of Wills, Commercial Contracts and Conveyancing.

WAT AS ONS GELYK STERF? Indien daar nie vasgestel kan word in welke volgorde persone gesterf het nie is daar geen vermoe...
10/02/2022

WAT AS ONS GELYK STERF? Indien daar nie vasgestel kan word in welke volgorde persone gesterf het nie is daar geen vermoede van OF oorlewing OF gelyktydige afsterwe nie. In so ‘n geval is die tydstip van die oorledenes se dood ‘n feitelike vraag wat sonder die hulp van vermoedens vasgestel moet word. Indien daar nie getuienis tot die teendeel is nie sal die hof egter beslis dat die persone gelyktydig gesterf het.

Indien persone gelyktydig sterf sal hulle ook nie oor en weer van mekaar kan erf nie.

Het jy geweet ‘n Begunstigde ontvang slegs ‘n vorderingsreg (persoonlike reg) teen die eksekuteur na die voltooiing van ...
09/02/2022

Het jy geweet ‘n Begunstigde ontvang slegs ‘n vorderingsreg (persoonlike reg) teen die eksekuteur na die voltooiing van die bestorwe boedel? Eers by oordrag van die bate op die toepaslike wyse sal die begunstigde eienaar van die bate word.

HET JY GEWEET? ‘n Bevoordeelde/Begunstigde in 'n testament, ingevolge die erfreg, word nooit onmiddellik by die dood van...
03/02/2022

HET JY GEWEET? ‘n Bevoordeelde/Begunstigde in 'n testament, ingevolge die erfreg, word nooit onmiddellik by die dood van die erflater eienaar van bemaakte bates nie. Boedelberedderring moet eers plaasvind.

25/12/2021
17/11/2021

Let us draft or update your Will today!
Book your FREE consultation now.

Die algemene reël is dat 'n bevoordeelde in 'n boedel (testaat/intestaat) moet leef om te kan erf. MAAR daar is sekere u...
09/11/2021

Die algemene reël is dat 'n bevoordeelde in 'n boedel (testaat/intestaat) moet leef om te kan erf.

MAAR daar is sekere uitsonderings op die reël.

Volgens die Gemenereg:
- Die kind kan vemoed word lewendig te wees indien hy wel later lewendig gebore word EN die bemaking tot sy voordeel is.

Vir persone wat na 1 Oktober 1992 te sterwe kom word die posisie in wetgewing bevestig:-
Artikel 2D(1)(c) van die Wet op Testamente 7 van 1953 bepaal dat by die uitleg van 'n testament, tensy uit die feite anders blyk:
"...vestig 'n voordeel wat toegeken is aan die kinders van 'n persoon, of die lede van 'n klas van persone, IN DIE TESTAMENT GENOEM, in die kinders van daardie persoon of daardie lede van die klas van persone wat op die tydstip van die oorgang van die voordeel leef, of wat op daardie tydstip reeds verwek is en later lewend gebore word."

Daar kan ook deur testamentêre bemakings vir 'n persoon wat nog nie gebore is OF nog nie verwek is nie voorsiening gemaak word bv in 'n Fideikommissêre bemaking.

Hoe kan jy 'n geldige testament, getik of geskrewe, tot stand bring?1. Jy moet jou testament in die teenwoordigheid van ...
04/11/2021

Hoe kan jy 'n geldige testament, getik of geskrewe, tot stand bring?

1. Jy moet jou testament in die teenwoordigheid van ten minste twee bevoegde getuiges aan die onderkant daarvan te teken.
2. Iemand kan namens en in opdrag van jou, jou testament onderteken in die teenwoordigheid van twee bevoegde getuiges sowel as 'n kommissaris van ede en die kommissaris van ede dan die testament sertifiseer.
3. Indien jy testament reeds onderteken het en jy in die teenwoordigheid van twee bevoegde getuies jou handtekening erken.
4. Indien die persoon wat op jou instruksie namens jou jou testament reeds onderteken het en hy sy handtekening erken in jou teenwoordigheid, ten minste twee bevoegde getuies sowel as 'n kommissaris van ede, dat hy/sy jou identiteit nagegaan het en dat hy/sy daarvan oortuig is dat dit wel jou testament is. (die getuiges kan egter nie slegs hul handtekening erken nie).
5. Sou jy jou testament onderteken deur 'n merk daarop aan te bring in die tegenwoordigheid van ten minste twee bevoegde getuies en 'n kommissaris van ede en die commissaris van ede die testament sertifiseer. Slegs jy as testateur mag deur middel van die aanbring van 'n merk jou testament onderteken. Nie jou getuies of die persoon wat namens jou jou testament onderteken mag by wyse van 'n merk die testament teken nie.

Dit word vermoed dat 'n testament geldig is indien dit so sou blyk en deur die nodige getuiges onderteken is. Sou iemand beweer dat jou testament ongeldig is, is dit hul verantwoordelikheid om dit te bewys.

Deel gerus hierdie plasing en lees meer op ons webjoernaal https://vhattorneys.co.za/what-is-a-will/

What is a Will?A Will is the written instruction of a living person who is older than fourteen years, that gives directi...
02/11/2021

What is a Will?

A Will is the written instruction of a living person who is older than fourteen years, that gives direction to a specific person or company representative, to distribute his/her assets in order to give effect to his/her final wishes after date of death.

Is it really as easy and simple as that? Find out more in our blog >> https://vhattorneys.co.za/what-is-a-will/

Probably one the most important times in life, to review and amend your Will is when you get divorced.  For example: You...
28/10/2021

Probably one the most important times in life, to review and amend your Will is when you get divorced.

For example: You bequeathed your estate to your ex spouse in your Will before date of divorce. You pass away without amending your Will and listing a new beneficiary. Your estate will then devolve upon your next-of-kin at date of death ONLY if you passed away within a time period of 3 months post date of your divorce. Once that 3 month period lapse and you do not amend your Will to replace your ex spouse as a beneficiary in your Will with someone else, then your ex spouse will inherit according to your Will.

What if you get remarried after divorce and the above mentioned 3 month period post divorce has come and gone? You marry your new spouse In Community of Property. You pass away WITHOUT AMENDING the Will you had before you got divorced. Your ex-spouse will then inherit together with your current surviving spouse to whom you were married in community of property at date of death. Why? If you are married in community of property half your estate belongs to your spouse once married.

Can you imagine the DISASTER?

Read more on why you should amend your will regularly on our blog https://vhattorneys.co.za/why-is-it-important-to-review-your-will-regularly/

Worth a read!
26/10/2021

Worth a read!

Deceased Estates Attorneys Cape Town South Africa - Wills and Deceased Estates - Legal Pluralism: Inheritance According to Sharia

26/10/2021

Address

Durbanville
7550

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Van Huyssteen & Associates - Deceased Estate Attorneys Cape Town posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Van Huyssteen & Associates - Deceased Estate Attorneys Cape Town:

Share