Conradie Campher & Kemp Attorneys

Conradie Campher & Kemp Attorneys Legal expertise and superb service is our motto. Let us help you with legal matters 24/7.

02/03/2026

Good day

If you cannot reach us on 041 9335111 due to fibre issues

Please phone me on my cellphone 083 6522977

Thank you

21/06/2025

For a will to be actionable, it must be legally valid, practically executable and logically coherent for estate administration purposes.

11/11/2024

Good day. Please be advised that our internet is off until further notice. We are busy resolving the matter.

Thank you

By die dood van n geliefde is dit altyd moeilik vir familie om presies te weet waar is die oorledene se goedjies. Ons he...
17/04/2024

By die dood van n geliefde is dit altyd moeilik vir familie om presies te weet waar is die oorledene se goedjies. Ons het met behulp van die Dameskring Despatch n lysie bymekaar gesit wat aandui wat jy nou al solank in orde kan kry die dag as jy sterf. Dit stel jou familie en Eksekuteur in staat om maklik jou boedel af te handel.

09/02/2024

Die jaar is alweer aan die gang en deur al die moeilike omstandighede bly ons positief.

Dis lekker om met kliente te werk wie se dokumente in orde is. Daarmee bedoel ek dat hulle Testament op datum is, Huise aktes in orde is ens.

As u nie seker is of u dokumente in orde is nie, skakel my gerus dan praat ons. Beter om te weet as om nie te weet nie.

Lekker naweek vir almal!

14/11/2023

Kyk Prontuit vanaand om 9pm op Kyknet. Hulle gaan praat n bietjie oor Boedels Testamente en die Meester.

Groete

Nog iets wat kopers en verkopers moet uitkyk voor
18/07/2023

Nog iets wat kopers en verkopers moet uitkyk voor

A recent court case has highlighted the danger for property sellers who deliberately fail to tell buyers about hidden defects of which that they are aware. In other words, if you are selling your property, you need to disclose to prospective buyers any hidden defects in your property that you know a...

Net so iets oor die Guardian Fund.
22/06/2023

Net so iets oor die Guardian Fund.

Payments from the Guardian's Fund were stopped following the theft, leaving beneficiaries stranded.

18/02/2023

By Conradie Campher en Kemp is al ons kliente vir ons belangrik.

Ons is altyd bereid om te onderhandel oor fooie vir dienste wat gelewer moet word, veral eksekuteurskommissie, aangesien ons baie Boedels,Testamente en Trusts doen.

Ons doen ook transporte van eiendom, Huwelikskontrakte.

Probeer ons volgende keer. Navrae is welkom.

Mag u n wonderlike dag beleef.

Die CCK SPAN

11/08/2022

Ons is ook Notarisse. As jy n huweliksvoorwaardekontrak benodig of Apostille en Notaris gesertifiseerde dokumente vir buitelande kom praat met ons!

Nou ja hier is n interessante hof uitspraak.Wat sal dan die doel wees om so te trou as die Hof tog maar die finale beslu...
13/05/2022

Nou ja hier is n interessante hof uitspraak.Wat sal dan die doel wees om so te trou as die Hof tog maar die finale besluit gaan maak.....ai ai!!!!

28/10/2021

Amper by 500 likes...dankie almal.

En tog is daar maar altyd iemand wat jou nie "like"nie........

Address

20 Main Street
Despatch
6220

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27419335111

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Conradie Campher & Kemp Attorneys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Conradie Campher & Kemp Attorneys:

Share