Everts Heyneke & Klynsmith Attorneys

Everts Heyneke & Klynsmith Attorneys Law firm in Pretoria. Specialising in Property Law, Foreclosures, Family & Civil Law

Baie sterkte met die hokkie Wonnies! Ons ondersteun julle graag🏑🏆
06/08/2026

Baie sterkte met die hokkie Wonnies! Ons ondersteun julle graag🏑🏆

ℍ𝕠𝕜𝕜𝕚𝕖 🏑

Sterkte en geniet dit, Wonnies! 💙

🧭

05/07/2026
10/06/2026

Maak seker jy is vanoggend om 10h20 ingeskakel vir die 6de Aflewering van VERBRUIKERS VENSTER 🎙️ net hier op Harties FM 📻 die Radiostasie waar ons DINGE ANDERS DOEN! Pieter Motiveer is jou Gasheer in die program.

Sien gerus die volgende meegaande inligting rakende die program (en spesifiek vanoggend se Aflewering).

Toegang tot duidelike, betroubare inligting oor krediet en verbruikersregte bly een van die belangrikste behoeftes onder Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners.

Alhoewel Suid-Afrika se kredietbedryf deur omvattende wetgewing soos die Nasionale Kredietwet gereguleer word, is die praktiese begrip van hoe krediet werk, watter regte verbruikers het en watter verantwoordelikhede kredietverskaffers dra, dikwels onduidelik vir die gemiddelde verbruiker.

In hierdie week se instelling gesels van Everts Heyneke & Klynsmith Attorneys & van oor die koste van Krediet.

VERBRUIKERS VENSTER word
moontlik gemaak deur die Credit Association of South Africa

🎙️🎙️🎧Luister hier:https://soundcloud.com/user-635748246
03/06/2026

🎙️🎙️🎧Luister hier:

https://soundcloud.com/user-635748246

Maak seker jy is vanoggend om 10h20 ingeskakel vir die 5de Aflewering van VERBRUIKERS VENSTER 🎙️ net hier op Harties FM 📻 die Radiostasie waar ons DINGE ANDERS DOEN! Pieter Motiveer is jou Gasheer in die program.

Sien gerus die volgende meegaande inligting rakende die program (en spesifiek vanoggend se Aflewering).

Toegang tot duidelike, betroubare inligting oor krediet en verbruikersregte bly een van die belangrikste behoeftes onder Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners.

Alhoewel Suid-Afrika se kredietbedryf deur omvattende wetgewing soos die Nasionale Kredietwet gereguleer word, is die praktiese begrip van hoe krediet werk, watter regte verbruikers het en watter verantwoordelikhede kredietverskaffers dra, dikwels onduidelik vir die gemiddelde verbruiker.

In hierdie week se instelling verduidelik van Everts Heyneke & Klynsmith Attorneys & van ons hoe werk die Nasionale Kredietwet & word daar gesels oor onwettige krediet praktyke.

VERBRUIKERS VENSTER word
moontlik gemaak deur die Credit Association of South Africa.

27/05/2026

📢 Verbruikersvenster Episode 3 is nou beskikbaar!

Het jy Episode 2 geniet? Dan wil jy beslis nie Episode 3 misloop nie.

CASA se Leandri de Lange, Legal & Compliance Officer, bring weer praktiese en waardevolle insigte om verbruikers te help om slimmer finansiële besluite te neem en hul regte beter te verstaan.

In hierdie episode word nóg belangrike kwessies rondom verbruikersregte en verantwoordelike kredietpraktyke bespreek — helder, relevant en maklik verstaanbaar.

🎧 Luister nou en bly ingelig:
https://soundcloud.com/user-635748246/verbruikers-venster-ep3-20-mei

Kennis beskerm. Inligting bemagtig. Bly ingeskakel saam met CASA.

Skakel vandag in op Harties FM om 10:20 vir ons nuwe insetsel🎙️🎙️
13/05/2026

Skakel vandag in op Harties FM om 10:20 vir ons nuwe insetsel🎙️🎙️

Maak seker jy is môre oggend om 10h20 ingeskakel vir die eerste Aflewering van VERBRUIKERS VENSTER 🎙️ net hier op Harties FM 📻 die Radiostasie waar ons DINGE ANDERS DOEN! Pieter Motiveer is jou Gasheer in die program.

Sien gerus die volgende meegaande inligting rakende die program (en spesifiek môre oggend se Aflewering).

Toegang tot duidelike, betroubare inligting oor krediet en verbruikersregte bly een van die belangrikste behoeftes onder Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners.

Alhoewel Suid-Afrika se kredietbedryf deur omvattende wetgewing soos die Nasionale Kredietwet gereguleer word, is die praktiese begrip van hoe krediet werk, watter regte verbruikers het en watter verantwoordelikhede kredietverskaffers dra, dikwels onduidelik vir die gemiddelde verbruiker.

In hierdie week se instelling verduidelik van Everts Heyneke & Klynsmith Attorneys ons presies wat skuldberading is.

VERBRUIKERS VENSTER word
moontlik gemaak deur die Credit Association of South Africa

12/05/2026
Wat is skuldhersiening in terme van die Nasionale Kredietwet?In samewerking met Harties FM en CASA (Credit Association o...
06/05/2026

Wat is skuldhersiening in terme van die Nasionale Kredietwet?

In samewerking met Harties FM en CASA (Credit Association of South Africa) lig ons verbruikers graag in.

EHK Prokureurs is passievol oor beskerming van verbruikersregte. Dankie Harties FM en Credit Association of South Africa vir jul verbintenis tot verbruikersopvoeding en -beskerming.

Luister na die potgooi hieronder!

Die Hartklop van Suid-Afrika

06/05/2026

Maak seker jy is môre oggend om 10h20 ingeskakel vir die eerste Aflewering van VERBRUIKERS VENSTER 🎙️ net hier op Harties FM 📻 die Radiostasie waar ons DINGE ANDERS DOEN! Pieter Motiveer is jou Gasheer in die program.

Sien gerus die volgende meegaande inligting rakende die program (en spesifiek môre oggend se Aflewering).

Toegang tot duidelike, betroubare inligting oor krediet en verbruikersregte bly een van die belangrikste behoeftes onder Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners.

Alhoewel Suid-Afrika se kredietbedryf deur omvattende wetgewing soos die Nasionale Kredietwet gereguleer word, is die praktiese begrip van hoe krediet werk, watter regte verbruikers het en watter verantwoordelikhede kredietverskaffers dra, dikwels onduidelik vir die gemiddelde verbruiker.

In hierdie week se instelling verduidelik van Everts Heyneke & Klynsmith Attorneys ons presies wat skuldberading is.

VERBRUIKERS VENSTER word
moontlik gemaak deur die Credit Association of South Africa

We as practitioners are under increasing pressure from clients to "win" matters for them. This case is a strong reminder...
09/04/2026

We as practitioners are under increasing pressure from clients to "win" matters for them. This case is a strong reminder of where our first duty actually lies.

Associate Professor Michele Van Eck examines MRS v BS and Others (KZD) (unreported case no D1249/2025, 4-2-2026) (Mossop J), emphasising that ethical duties to the court supersede procedural technicalities. https://www.derebus.org.za/procedural-technicalities-cannot-shield-legal-practitioners-from-their-ethical-responsibilities/

Address

Superior Choices Office Park, 885 Justice Mahomed Street
Brooklyn

Telephone

+27870930973

Website

,https://www.ehklaw.co.za/gallery/EHK%20Corporate%20Profile%20Brochure.pdf

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Everts Heyneke & Klynsmith Attorneys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Everts Heyneke & Klynsmith Attorneys:

Shortcuts

Share