AG Smuts & Vennote Prokureurs en Eiendomsmakelaars

AG Smuts & Vennote Prokureurs en Eiendomsmakelaars Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from AG Smuts & Vennote Prokureurs en Eiendomsmakelaars, Lawyer & Law Firm, Forum, 631 Voortrekker str, Brakpan.

Prokureur en Eiendomsmakelaars
EEN STOP Kundigheid, Advies en Diens tot voordeel van ons Kliënte om aan hul die beste en bekostigbaarste eiendoms diens te bied vir die realisering van hul persoonlike behuisings doelwitte.

31/01/2025

Junior Boekhouer en ontvangs
AG Smuts Prokureurs in Brakpan het 'n fakature beskikbaar om so gou moontlik te begin by hulle kantoor in Brakpan.
Kandidate moet aan die volgende vereistes voldoen.
- Boekhou ondervinding.
- Rekenaarvaardig.
- Pastel payroll.
- Ondervinding in WinLaw Boekhou program.
- Goeie menseverhoudings.
- Telefoonetiket.
- Geldige bestuurslisensie.
- Vorige ondervinding in 'n prokureurs praktyk.
- Stiptelike werksure.
- Betroubaar

Aansoeke word dringend ingewag. Stuur jou CV na [email protected].
Aansoeke sluit 7 Febrarie 2025.

20/06/2022

Junior Boekhoudster met ongeveer 1 jaar ervaring benodig vir Prokureursfirma in Brakpan.
Kennis van die WinLaw (Legal Interact) program sal 'n aanbeveling wees.
Posisie onmiddelik beskikbaar.
Stuur CV aan [email protected]

08/04/2022

AG Smuts en Vennote benodig die dienste van 'n Aktetikster. Pos onmiddelik beskikbaar.
Vereistes:
Matriek (Gr 12)
3 Jaar aktetikster ondervinding.
Ondervinding in Lexis Nexis rekenaarprogram sal voordelig wees.
FNB verbande ondervinding
Goeie menseverhoudings.
Boedelondervinding sal ook voordelig wees.
Vlot afrikaans en engels sprekend.
Goeie telefoon etiket.
Eie vervoer.
Geldige rybewys.
Moet onmiddelik of so gou moontlik diens ervaar. Take mag ook ander algemene kantoorpligte insluit.

Stuur asb 'n volledige CV met motivering en verwysings aan [email protected]
Sluitingsdatum 14 April 2022.
Indien geen terugvoer binne 2 weke ontvang is nie beskou die aansoek as onsuksevol. AG Smuts en Vennote behou die reg voor om nie 'n aanstelling te maak nie.

NATIONAL WILLS WEEK. 13 - 17 SEPTEMBER 2021Every year we are proud participants in the National Wills week.From 13 - 17 ...
31/08/2021

NATIONAL WILLS WEEK.
13 - 17 SEPTEMBER 2021
Every year we are proud participants in the National Wills week.
From 13 - 17 September 2021 we will be drafting last will and testaments free of charge to anyone in our community.
Let a legal expert draw this important document for you.
Please contact us on 011 740 1530 to make your appointment.
Contact Person: Carmen Rossouw
Contact Details: 011 740 1530/2
Place: AG Smuts & Partners
Forum, 631 Voortrekker Street, Brakpan.
Strictly by Appointment Only.

Volgens die POPIA Wet  wat vanfag 1 Julie 2021 in werking tree, is ek verplig om 2 vrae aan elke persoon op hierdie groe...
01/07/2021

Volgens die POPIA Wet wat vanfag 1 Julie 2021 in werking tree, is ek verplig om 2 vrae aan elke persoon op hierdie groep te vra:

1. Wil jy deel wees van die groep?

2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede wat sigbaar is (bv naam, van en nommer) elders te gebruik nie?

Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep.
(Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie!)

Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.

Ek glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.

Indien jy meer wil weet omtrent hierdie wet, volg die link:
https://regsdienste.solidariteit.co.za/die-popi-wet-in-n-neutedop/

Admin

Deur Melodie Veldhuizen Almal ontvang gereeld foonoproepe van onbekende nommers, met persone wat ongevraagd ʼn diens of ʼn produk aan jou wil bekendstel. Of jou e-posbus of foon word oorweldig deur onwelkome e-posse (gewoonlik gemorspos), of SMS’e. Jy was dalk al die slagoffer van identiteitsbed...

TWO FACTORIES ON ONE STAND!BEST PRICE EVER.TAKE ADVANTAGE ON THE LOW INTEREST RATE AND OWN YOUR OWN WORKSPACE!R 1 250 00...
20/04/2021

TWO FACTORIES ON ONE STAND!
BEST PRICE EVER.
TAKE ADVANTAGE ON THE LOW INTEREST RATE AND OWN YOUR OWN WORKSPACE!
R 1 250 000
Best Business opportunity - Two Separate Factories/ Warehouses on one stand.
Very clean and presentable
4m Wide & 6m High Roller Shutter doors on both factories.
Easy Access and Ideal Location
Main 3 Phase 80 Amp Power supply
Two factories with completely separate entrances
Factories Can be linked.
Approved Roof cover for factory yard
Low Municipal Rates
Prepaid Electric Meter
Second factory or both can be sub-let.
Investment opportunity.

PHONE HENDRIK 082 923 3077

2021 BEST OFFER EVER. ONE STAND - TWO HOUSESR 1 800 000 (NO COMMISSION PAYABLE) BY OT RENT. Do not loose out on this opp...
01/01/2021

2021 BEST OFFER EVER. ONE STAND - TWO HOUSES
R 1 800 000 (NO COMMISSION PAYABLE) BY OT RENT.
Do not loose out on this opportunity. Call me to book your private view.
House: 3 Beds, 2 Baths,Big Modern Kitchen, Scullery, Studio or Home Office and many more.
Flat: 2 Beds, 1.5 Bath, Open Plan 108 sqm modern!
Features: Electric Gate and Garage doors, 3 Car garage with drive through, Big Solar heated Pool, Underfloor Heating.
A MUST SEE!
Hendrik 082.923.3077

Vir 36 jaar is AG Smuts en Vennote alreeds die prokureursfirma met uitmuntende en proffesionele dienste in Brakpan.Die p...
01/07/2020

Vir 36 jaar is AG Smuts en Vennote alreeds die prokureursfirma met uitmuntende en proffesionele dienste in Brakpan.
Die personeel en kliënte wil hul dank en waardering uitspreek teenoor Andre Smuts vir sy besondere leiding en Christelike waardes.
BAIE GELUK VIR 36 JAAR SE DIENS IN BRAKPAN!

Van die AG Smuts span:
Jane, Carmen, Hendrik, Celeste, Adri, Jeanre, Reghard Koliswa en Jolanda.
Kon darem vandag bietjie feesvier.

Address

Forum, 631 Voortrekker Str
Brakpan
1541

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27117401530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AG Smuts & Vennote Prokureurs en Eiendomsmakelaars posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to AG Smuts & Vennote Prokureurs en Eiendomsmakelaars:

Share