SP Beeselaar Attorneys

SP Beeselaar Attorneys Established in Brackenfell, Western Cape Province. In just 11 years it has developed into a reputable, efficient and dynamic law firm.

During 2005 Sunel Beeselaar has laid the foundation of this company with its specialized knowledge and vast experience.

Die AI is darem vrek oulik Sunel Beeselaar
03/02/2026

Die AI is darem vrek oulik Sunel Beeselaar

Wat se jou prokureur? Ons praat vandag oor die reg agter stemnotas, oproepe en skermopnames. Mag jy my opneem? Skakel in...
13/01/2026

Wat se jou prokureur? Ons praat vandag oor die reg agter stemnotas, oproepe en skermopnames. Mag jy my opneem? Skakel in om 11:15 op 98.9 fm en gesels saam

In n crazy besige week word ek bederf met Basedag en die mooiste geskenke en blomme. Dankie vir elkeen van my span sonde...
16/10/2025

In n crazy besige week word ek bederf met Basedag en die mooiste geskenke en blomme. Dankie vir elkeen van my span sonder wie SP Beeselaar Attorneys nie moontlik is nie. Julle is elkeen ongelooflik spesiaal vir my. Ek waardeer julle en dis n voorreg om julle basie te kan wees. Sunel Beeselaar

Happy Women’s Day to all you fabulous ladies
09/08/2025

Happy Women’s Day to all you fabulous ladies

Wat sê jou prokureur? Skakel in om 11:30 op  . Ons praat vandag oor die verskil tussen algemene en spesiale volmagte.
27/05/2025

Wat sê jou prokureur? Skakel in om 11:30 op . Ons praat vandag oor die verskil tussen algemene en spesiale volmagte.

Wat sê jou prokureur? Ons praat vandag oor voorhuwelikse kontrakte en die belangrikheid van die korrekte beginwaardes in...
13/05/2025

Wat sê jou prokureur? Ons praat vandag oor voorhuwelikse kontrakte en die belangrikheid van die korrekte beginwaardes in lig van die onlangse Appelhof uitspraak in Manelis saak op 9 Mei 2025. Skakel gerus in om 09:30 en gesels saam Bok Radio / BokTv Sunel Beeselaar

Congratulations to our director  who was appointed as the new Chairperson of the Western Cape Legal Practice Council WCL...
30/04/2025

Congratulations to our director who was appointed as the new Chairperson of the Western Cape Legal Practice Council WCLPC. We know that you will fulfil your role with the necessary diligence and responsibility it requires. Ons is super trots op jou!

FAMAC - Family Mediators' Association of the Cape workshop: From Chaos to Calm.
12/04/2025

FAMAC - Family Mediators' Association of the Cape workshop: From Chaos to Calm.

Wat sê jou prokureur? Ons praat vandag oor skep van serwitute bv vruggebruik. Skakel in om 11:25 op Bok Radio / BokTv en...
05/11/2024

Wat sê jou prokureur? Ons praat vandag oor skep van serwitute bv vruggebruik. Skakel in om 11:25 op Bok Radio / BokTv en gesels saam. Sunel Beeselaar

Happy Bosses day aan ons Basie Sunel Beeselaar💖💖
16/10/2024

Happy Bosses day aan ons Basie Sunel Beeselaar💖💖

Wat sê jou prokureur? Ons praat vandag oor onderhoud en wat jou remedies is as die ander ouer nie betaal nieSunel Beesel...
10/09/2024

Wat sê jou prokureur? Ons praat vandag oor onderhoud en wat jou remedies is as die ander ouer nie betaal nieSunel Beeselaar Bok Radio / BokTv. Skakel in om 11:25 en gesels saam.

Address

10 Protea Road
Brackenfell
7560

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27219823678

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SP Beeselaar Attorneys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to SP Beeselaar Attorneys:

Share

Category