Verblyf, Huur, Verhuur, Verkoop Eiendom Bloemfontein

Verblyf, Huur, Verhuur, Verkoop Eiendom Bloemfontein Soek u eiendom in Bloemfontein om te huur op koop? Het u eiendom in Bloemfontein om te verhuur of verkoop? Plaas die besonderhede hier. Plaas op Wall

Plaas die eiendom wat jy wil verhuur hier of eiendom wat jy soek.

06/11/2024

Innerlike geluk borrel altyd uit. Mense wat werklik gelukkig is streef daarna om mense naby hul ook deel en betrokke te maak sodat hul die waarde van geluk beleef en hulfself dus tussen gelukkige mense bevind
R. Mills

15/09/2024

Eendag as ek oud is:
Bejaardes het soveel mooi drome en verwagtinge vir spesiale omgee maar die realiteit is so ver verwyder. J Mills

18/08/2024

Moenie iemand kwaad aandoen of verwens, as jy seëninge wil ontvang, dit wat jy saai en in Geestelike Realm spreek, kom terug na jou toe. Seën ander en jy sal geseën word🛐

12/08/2024

“Wees positief, geduldig en aanhoudend. En jy sal suksesvol wees.”

- Anoniem

03/08/2024

Met die lewe wat so duur word, is daar soveel besluite wat jy moet neem. ‘n Prioriteitslys van wat is die belangrikste en waar moet jy afskaal, opofferings moet daar wees!

17/07/2024

ATHALIA UITREIK in Bloemfontein bied Netjiese bekostigbare VERBLYF vir BEJAARDES & GESTREMDE PERSONE!!
VERBLYF OPSIES
Drie etes ingesluit by alle verblyf opsies.
📌Gerieflike VERBLYF (Sonder versorging bystand) 📌Gerieflike VERBLYF (Met keuse van 12 uur of 24uur Versorging Bystand)
📌Gerieflike verblyf met versorging bystand spesiaal vir Alzheimer en Dimensie Pasiente.
✴ Algemene Dienste:
*Skoonmaak Dienste.
*Wasgoed Dienste.
*Chaperone Dienste vir Inwoners tydens Hospitaal besoeke in Bloemfontein.
✴Spesiale Ondersteunings Dienste:
*Opgeleide, Geregistreerde Personeel & Gesondheids Werkers. *Psigiese Ondersteuning.
*Geestelike & Emosionele Ondersteuning.
*Sterwens Begeleiding.
♦Tariewe Onderhandelbaar, na gelang van die versorging bystand behoefte van die Inwoner.
☎Vir Navrae, Geliewe met Athalia Uitreik te Skakel @ 0798266363 of 0744121441 of 051 522608

https://www.athalia.co.za
17/07/2024

https://www.athalia.co.za

19Untitled design (8)1084121215 Welkom by Athalia Uitreik Athalia Uitreik is gestig met die doelwit om in die huidige ekonomiese klimaat die toenemende vraagstuk na bekostigbare verblyf vir Christen bejaardes en onafhanklike gestremde volwasse persone wat slegs Staatstoelae of soortgelyke pensioen o...

17/07/2024
14/07/2024

Dankie Jesus vir voorregte elke dag, dankie vir en dat ………

Dit is met baie groot opgewondenheid wat ons Athalia Uitreik ons nuwe webtuistewil bekendstel.Die webtuiste is as borgsk...
05/07/2024

Dit is met baie groot opgewondenheid wat ons Athalia Uitreik ons nuwe webtuistewil bekendstel.

Die webtuiste is as borgskap vir Athalia ontwikkel deur Esais Esaias Calitz

www.athalia.co.za



Site will be available soon. Thank you for your patience!

28/05/2024

*SMS your ID number to 32810 to CHECK where you are registered to vote.*

Address

Plaas U Eindom Te Huur Of Verhuur Op Die Muur
Bloemfontein
31405

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Verblyf, Huur, Verhuur, Verkoop Eiendom Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category