27/10/2021
Ons is opsoek na 'n jong dinamiese dame om by ons aan te sluit.
Die geskikte kandidaat moet voldoen aan die volgende vereistes:
- Jonk & Pas uit skool wees
- Bereidwillig wees om te leer
- Georganiseerd Wees
- Onderdruk kan werk
- Moet rekenaarvaardig wees
- Moet in die Helderberg Area woonagtig wees
- Matriek sertifikaat
Indien jy voldoen aan bogenoemde vereistes stuur jou CV & Matriek Sertifikaat na [email protected]
Indien jy binne 14 dae geen terugvoering ontvang nie was jou aansoek onsuksesvol.