Johan Cronje Attorneys/Prokureurs

Johan Cronje Attorneys/Prokureurs Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Johan Cronje Attorneys/Prokureurs, Lawyer & Law Firm, Stilbaai.

Civil & Criminal Litigation/Conveyancers/Realtor/Auctioneer/Tax/Wills & Estates/Labour Law/Commercial & Business Law/Bail Applications/Debt Collections/Family & Domestic Law/Divorce/Maintenance/ Children’s Matters/Property Law & Evictions/Building & NHBRC

Nog 4 suksesvolle huisoordrag transaksies geregistreer deur Johan Cronje Prokureurs Ing. STILBAAI, in 3 weke! Baie geluk...
19/05/2026

Nog 4 suksesvolle huisoordrag transaksies geregistreer deur Johan Cronje Prokureurs Ing. STILBAAI, in 3 weke!

Baie geluk aan ons kliënte in die suksesvolle oordrag van jul eiendom.

Ons firma beskik oor 'n voltydse gekwalifiseerde aktebesorger in diens om die publiek effektief te dien met verkoopstransaksies van eiendomme.

Skakel ons gerus vir meer inligting of hulp.

Kantore in Stilbaai, Riversdal, Heidelberg en Albertinia

JCA Properties open amptelik hul deure op die hoek van die OK gebou in Stilbaai, met 'n dinamiese Danette en Nadine as d...
08/04/2026

JCA Properties open amptelik hul deure op die hoek van die OK gebou in Stilbaai, met 'n dinamiese Danette en Nadine as deel van die span.
Kom kuier gerus, maak 'n draai en kom drink koffie, waar jy die verskil sal ervaar met die vertoon van digitale beeldmateriaal in die soeke na jou droomhuis.... of as jy jou eiendom wil verkoop.

Johan Cronje Prokureurs se nuwe kantore huisves die praktyk se eiendomsafdeling, sowel as die litigasie komponent van straf - en siviele aangeleenthede, deur plaaslike prokureur Danette van Schalkwyk.
Ontmoet die span!

06/04/2026
VEILING/AUCTIONOP DIE PERSEEL: PRINSLOO RYLAAN 55, KLOOFSIG, STILBAAI-WES, STILBAAISATERDAG, 5 JULIE 2025 OM 11h00 NA BE...
10/06/2025

VEILING/AUCTION

OP DIE PERSEEL: PRINSLOO RYLAAN 55, KLOOFSIG, STILBAAI-WES, STILBAAI

SATERDAG, 5 JULIE 2025 OM 11h00

NA BEHORE GELAS EN IN OPDRAG VAN DIE EIENAAR WELKE EMIGREER BIED ONS DIE VOLGENDE EKSKLUSIEWE GELEENTHEID PER OPENBARE VEILING AAN:
Erf 2859, Stilbaai Wes (730 vkm) - Verbeter met 4 slaapkamers, 3 badkamers, snoekerkamer, gerieflike parkering, whirlpool bath, sauna en vele meer..MOET DIT NIE MISLOOP NIE!!! (Meubels en Huisinhoud opsioneel)

• Eksklusiewe woning • Lae onderhoud • Uiters gesogte woonbuurt • Menigte onthaalareas • Sentrale lugverkoeling • Uitstekende afwerkings • Gelyk erf • Spasieuse uitleg • Onbeperkte see – en rivieruitsig

Geen registrasiefooi. 10% deposito en afslaerskommissie betaalbaar met toeslaan van bod. Balans gewaarborg teen oordrag. Verbruikerswetgewing bepaal dat bieërs geregistreer moet wees en fisiese bewys van identiteit en residensiële adres lewer. Veilingreëls en voorwaardes geld op aanvraag beskikbaar. Voornemde kopers moet hul deeglik vergewis van die terme en voorwaardes van verkoop. Die afslaer en verkoper word teen enige inkorrekte inligting en/of besonderhede van verkoop gevrywaar.

Vir meer inligting: 📲John Cronje - 083 309 3894

Op Skou / On Show!!Vrydag, 4 Julie 202512h00 tot 15h00Prinsloorylaan 55, Kloofsig, Stilbaai-WesVir meer inligting:Johan ...
04/06/2025

Op Skou / On Show!!
Vrydag, 4 Julie 2025
12h00 tot 15h00
Prinsloorylaan 55, Kloofsig, Stilbaai-Wes

Vir meer inligting:
Johan Cronje - 083 309 3894

29/04/2025

Ken Jou Regte – met Johan Cronje Pokureurs & Eiendomme / Saamgestel deur Francu Krüger / Kandidaat Prokureur oor Boukontrakte.

Address

Stilbaai

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Johan Cronje Attorneys/Prokureurs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share