14/02/2026
Moenie dit misloop nie
PAASFEES 2026
’n Fees van Lewe, ’n Fees van Hoop.
Sluit by ons aan by God’s Window, Rustenburg vir Paasfees 2026 — ’n tyd waar ons die opstanding van Jesus vier en saam herinner word aan die hoop en nuwe lewe wat Hy bring.
📅 2 – 5 April 2026
📍 God’s Window, Rustenburg
🛣️ Donkerhoekpad – by die F-drom
Bring jou familie. Bring jou vriende.
Kom vier saam met ons.
👉 Hou hierdie blad dop vir kunstenaars, programbesonderhede en meer aankondigings.
Paasfees 2026 — ’n Fees van Lewe, ’n Fees van Hoop.