Windskeef Private VENUE

  • Home
  • Windskeef Private VENUE

Windskeef Private VENUE Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Windskeef Private VENUE, Legal, .

29/09/2020

manage tour own restourant/party venue

BESIGHEIDS GELEENTHEID IN DIE ONTHAAL/VERMAAK BEDRYF :

VENUE te huur op Boschkop, aan die OOSTE van PRETORIA

Die ideale kandidaat/e sal :

• entoesiastiese en uitnemende kok/ke wees
• ‘n liefde vir onthaal en interaksie met mense hê
• ‘n verbeeldingryke funksie beplanner wees
• Vriendelik en uitgaande van geaardheid wees
• Sober van gewoonte en ‘n nie-roker wees

Vorige ondervinding in die restourant/onthaal bedryf sal as aanbeveling dien.

'n Wonderlike geleentheid vir ‘n egpaar wat hul eie ding wil doen in die kalmte en rustigheid van die
bosveld atmosfeer.

Vir die geskikte kandidaat/e is daar ‘n baie gerieflike ruim woonstel beskikbaar op die perseel.

Die opsie om die fasiliteit op ‘n winsdeel basis te bedryf mag oorweeg word.

Belangstellendes kan vir Riaan Zwarts kontak by 082 567 7641.

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Windskeef Private VENUE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your practice to be the top-listed Law Practice?

Share